Personeel

Ons besef dat personeel ‘n belangrike rol speel om ‘n mens se verblyf te maak wat dit is. Daarom is ons personeelkorps goed gekwalifiseerd. Hulle is vriendelik en tree versorgend teenoor ons inwoners op. Die volgende kernpersoneel is in beheer van die aftree-oord:

  • Mev Elsabe Scholtz – Bestuurder
  • Suster Nelie Steyn – Hoof Verpleegdienste
  • Dr Deon Engelbrecht – Mediese Praktisyn

Verder het ons 26 dienspersoneellede, versorgers, skoonmakers en kombuispersoneel.