Tariewe

Selfversorgingseenhede
‘n Heffing van R1,450 per maand is van toepassing.

Semi-selfversorgingseenhede
R7,600 per maand vir ‘n enkelpersoon en R10,600 per maand vir ‘n paartjie.

En-suite kamers
R5,950 per maand

Verswakte Sorg
R9,700 per maand

Alzheimer Eenheid
R9,400 per maand